Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Red Bull Kluge – Try This At Home!

Drifting Red Bull style

Red Bull het weereens vorendag gekom met iets uitsonderlik. Dié keer met die kettingreaksie video wat so paar van hul ster-atlete feature. Nie net lyk dit moerse cool nie, maar dit lyk moerse fun om self te probeer. Most likely nie op die skaal wat hulle dit hier gedoen het nie, maar jou verbeelding is die perk! Wees uit die aard van die saak paraat en neem alles af, stuur sommer dan jou kettingreaksie video aan ons sodat ons dit met die res van die lesers kan deel!

Met al die cool shit waarmee Red Bull ons die afgelope ruk bederf het, soos Felix Baumgartner se onlangse sprong vanaf die stratosfeer, kan mens net imagine waarmee hulle ons volgende gaan verras. Maar ons kan verseker wees dat dit befuck gaan wees op die minste.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *