Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies daar is hoop

My geloof in die mensdom het vandag so bietjie ‘n positiewe draai gevat. Nie omdat ek die week se Stoute Boudjies aanmekaar kan sit nie maar oor ons die dag gaan onthou as die dag wanneer die verandering van marjiuana prohibition in die wêreld begin het.

“Today the state of Washington looked at 70 years of marijuana prohibition and said it’s time for a new approach”

As jy meer wil lees oor die saak kan jy hier gaan lees. Verseker die eerste stap in die regte rigting. In tussentyd gaan ek uitvind wat kos vliegtuig kaartjies Colorado toe.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *