Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf bly kalm

Die Vrydag Bederf is hier om jou te help kalm bly. Kan ek sommer nou asb vra dat niemand meer vir my die link na Kaptein Skuim se Langarm Style stuur nie? Ek like nie die video nie (of dit nou ‘n parody is of nie, ek dink nie dit is snaaks nie), so kom ons mors mekaar se tyd eerder nie. For fuck sake, die video was saam met Kakkeranda FM gemaak. Sê dit nie vir jou genoeg nie? Martin Bester se stamp of approval beteken nie veel vir my nie.

Vandag is jou laaste kans om in te skryf vir die Synergy Live kompetisie. Jy kan ‘n kaartjie vir jou en ‘n vriend wen. Dit gaan befok wees vir menigte redes, maar dit gaan veral befok wees oor The Prodigy daar gaan wees.

Fok “Langarm Style”, lekker naweek en geniet die week se Vrydag Bederf met trots geborg deur Jaded Ink.

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Wat van ‘n “Maandag Pragtige Pramme” om die Woensdag Stoute Boudjies en Vrydag Bederf aan te vul – dan het ons 3 dae ‘n week iets om na te kyk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *