Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die dokter skryf Stoute Boudjies voor

As jou dokter gevaaalik was sou hy Stoute Boudjies vir jou voorgeskryf het. Dit is die beste medisyne. Dankie vir al die comments wat julle los op die site en veral by die Dirk van der Westhuizen post. Ek probeer op elke comment reply, of jy nou saam stem met my, my wil vertel ek is ‘n doos en of jy net wil troll, ek probeer reply op alles.

Die gene wat nie saam met my stem nie raak soms ontsteld as ek reply op hulle comments en nie sê ek is jammer vir wat ek geskryf het nie. Die hele punt agter die comment section op gevaaalik.com is om jou kans te gee om jou opinie te gee en miskien kan jy iemand bietjie anders laat dink oor iets. As jou comment onnosel is en jy sê goed soos die Stoute Boudjies is porn en dan ek wys jou onnoselheid uit in my reply, is dit jou eie skuld. Dink voor jy comment. Onthou net altyd dat om nie saam te stem met ander mense nie, is fine. Alle mense like nie dieselfde goed nie en dit is ok, hoe vinniger jy vrede daarmee maak hoe lekkerder lewe gaan jy hê.

As ek iets nie like nie, spot ek daarmee en maak grappe daaroor. Dit is tog beter om te lag oor iets as wat dit is om te grens daaroor. Dankie aan al die gevaaalik.com ondersteuners wat comments los, julle is great.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    no comment

  2. Posduif says:

    Sies man, dis porn hierdie.

  3. coen says:

    kyk , daar is niks mooier as n wit vrou nie. Bie pragtig en moenie vergeet om nog van hulle te maak nie , hulle raak baie skaars …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *