Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke Kartel – I want Brandy

Een van Suid-Afrika se gunsteling bands en ook een van die bands wat vir mense soos Dirk van der Westhuizen wys dat daar musikale talent is in Suid-Afrika, het ‘n nuwe video uit. Van Coke Kartel het die performance video gemaak waar hulle lyk soos 80’s hair metal rock stars. Dit is ‘n catchy tune en die video is funny. “I want Brandy” is ‘n cover van The Strangeloves se 1965 hit “I want Candy”.

Geniet die video en lekker dag verder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *