Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: September 2012

Begin jou Vrydag reg met ‘n fail compilation 0

Begin jou Vrydag reg met ‘n fail compilation

Soms voel ek dat mens ook net soveel keer kan lag vir ‘n fietsryer wat deur sy/haar eie onnoselheid op sy/haar gesig beland. Maar TNL se maandelikse fail compilation herinner my dat YouTube fails...

Burning Man 1

Burning Man

Die Burning Man Festival het verlede week plaassgevind in Black Rock woestyn. Hier is hoe Burning Man beskryf word: The event is described by many participants as an experiment in community, art, radical self-expression, and radical self-reliance....

Rise Against en Pendulum vir RAMfest 2013 1

Rise Against en Pendulum vir RAMfest 2013

Rise Against kom Suid-Afrika toe vir RAMfest 2013. Hulle gaan speel by Kaapstad, Johannesburg en Durban se RAMfest. Ek was nog nooit ‘n fan van Rise Against nie, moet my nie vra hoekom nie,...

Nirvana – In Bloom 1

Nirvana – In Bloom

Een van my gunsteling bands waaraan ek heeltemal te min aandag gee is Nirvana. Aangesien dit nou lente is het ek gedink “In Bloom” is ‘n goeie keuse vir bietjie musiek vandag. Kurt Cobain...

VanFokKingParow 0

VanFokKingParow

As jy iets soek om te doen die naweek wat kom in Pretoria is daar net een plek om te wees. VanFokKingParow is Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKing en Jack Parow. 8 September 2012...