Monthly Archive: September 2012

Hellyeah – Alcohaulin’ Ass 3

Hellyeah – Alcohaulin’ Ass

Hellyeah is ‘n metal band wat bestaan uit Chad Gray (Mudvayne, vox), Greg Tribbett (Mudvayne, guitar), Tom Maxwell (Nothingface, guitar), Bob Zilla (Damageplan, bass) en Vinnie Paul (Pantera, Damageplan, dromme). Die band het al drie albums uit. “Alcohaulen’ Ass” is van...

Andrea Vadrucci – Metallica Medley 0

Andrea Vadrucci – Metallica Medley

Ek weet nie veel van Andrea Vadrucci af nie. Wat ek wel weet is dat hy fokken goed dromme speel. Die video hier onder is een van sy eerste video’s gewees. Hy doen ‘n...

Apple iPhone 5 0

Apple iPhone 5

Het jy gehoor daar is ‘n nuwe Apple iPhone bekendgestel? Fok, natuurlik het jy. Dit is moeilik om dit mis te loop met dié dat die hele media (veral op die internet) hulself die...

Moet nie te veel drink nie 2

Moet nie te veel drink nie

‘n Hele rukkie terug het Shadowclub en Goodnight Wembley by Arcade Empire gespeel. Ons was daar en het sommer ‘n podcast met Shadowclub gedoen. Tewryl Goodnight Wembley gespeel het is ek buitentoe om ‘n...

Google Glasses 2

Google Glasses

Die internet is the way of the future en Google Glasses gaan deel wees van daardie future. Dink gou daaroor, jy is alklaar redelik afhanklik van die internet. Skype, e-mail, Twitter, Facebook en natuurlik...

Steel Panther – Party All Day 1

Steel Panther – Party All Day

Hair metal doen iets aan die dames. Mötley Crüe en Poison sal getuig daarvan. Hair metal bring die groupie uit in enige girl. Steel Panther het advantage gevat van die phenomenon deur ‘n hair metal...