Monthly Archive: September 2012

Miley Cyrus Sex Tape uit op die interwebs 4

Miley Cyrus Sex Tape uit op die interwebs

Miley Cyrus doen deesdae alles wat sy kan om haar pappa af te pis en haar Hanna Montana image te verloor. So rukkie terug het sy haar hare baie vreemd gesny en sy het...

Chinese Sperm Extractor 0

Chinese Sperm Extractor

Vir meeste van die wêreld is dit ok om met die hand ‘n dratie te kap, of as jy slim is met ‘n Fleshlight. Vir die Chinese is dit net nie goed genoeg nie....

Top 10 MMA Knockouts 3

Top 10 MMA Knockouts

Daar is honderde Top 10 knockouts video’s op Youtube. Mense hou blykbaar daarvan om te sien hoe ouens uitgeslaan word. Die ou aan die regterkant in die foto hier onder is Anderson Silva. Hy...

Stoute Boudjies dis al Woensdag 0

Stoute Boudjies dis al Woensdag

Die lekker ding van ‘n lang naweek is dat dit jou week ook korter maak. Dit is al klaar Woensdag, Stoute Boudjies dag. Onthou van more af gaan die kaartjies vir Kanye West se...

Scars on Broadway – They Say 3

Scars on Broadway – They Say

Terwyl ek nou op ‘n System of a Down binge is het ek gedink dit sal cool wees om  julle ook bekend te stel aan Scars on Broadway. Scars on Broadway is Daron Malakian (vox,...

System of a Down – Toxicity 3

System of a Down – Toxicity

System of a Down is een van die bands wat ek onlangs weer baie na begin luister het. Ek was lucky genoeg om hulle live te sien toe ek in Engeland was. Baie mense...

gevaaalik.com Fashion Tips 3

gevaaalik.com Fashion Tips

Hier by gevaaalik.com is ons nie regtig groot op fashion nie. Ek dra meeste van die tyd net wat vir my gemaklik is. Gewoonlik is dit ‘n jean, t-shirt en All Stars. Soms ‘n...

Podcast met BraaiBoy 5

Podcast met BraaiBoy

Ons is al vir lank veronderstel om ‘n podcast te doen saam met BraaiBoy. Gister het dit uiteindelik gebeur. Ons het sommer gebraai ook. Braaiboy, Soutie en ek het lekker langs die vuur gesit...