Monthly Archive: September 2012
The Culture High Trailer
Vanoggend toe luister en na SA Music Zone se podcast. Een van die stories waaroor hulle praat is dat Lady Gaga ‘n joint gerook het op stage in Amterdam (High five vir Lady Gaga, right?)....
Win tickets to Deep Fried Man – White Whines
For those of you who don’t know who DEEP FRIED MAN is, have a little read through this piece below. If you do, go and win the competition already : DEEP FRIED MAN’s satirical take...
The Hobbit: An Unexpected Journey – trailer 2
Die tweede trailer van The Hobbit: An Unexpected Journey is hier. ‘n Paar weke gelede het die filmvervaardigers aangekondig dat The Hobbit ook ‘n trilogie gaan wees, soos The Lord of the Rings. Hier...
Stoute Boudjies en dit was goed
Stoute Boudjies pre-Nasionale Braaidag. Daar is groot nuus op die gevaaalik.com front gewees. As jy die Nasionale Braaidag post gelees het sou jy die nuus klaar gehoor het. Aangesien jy net hier is vir...
Nasionale Braaidag
Nasionale Braaidag is great vir twee redes. Een, jy kry die dag af van werk af om te braai. Twee, gevaaalik.com vier ons verjaarsdag op Nasional Braaidag. Ja dit is reg, gevaaalik.com het op...
Slipknot – Before I Forget Live
Almal is nie fans van Slipknot nie, maar eintlik moet almal wees. So ver as metal songwriting gaan is Slipknot een van die leaders in die pack. Nog ‘n rede hoekom Slipknot so ‘n...
Die MK Pendoring After Party
Die Pendoring awards se afterparty vind plaas by The Assembly in Kaapstad. Jack Parow en Bittereinder gaan die live entertainment wees vir die aand. R30 kry jou in by die deur of as jy...
Judge Dredd is terug in Dredd 3D
As jy in die 80’s gebore is onthou jy seker vir Sylvester Stalone se Judge Dredd. Nie die beste comic book fliek ooit gewees nie, maar was tog entertaining. Aangesien ‘n oorspronklike idee in...
Watter seat op ‘n vliegtuig is eintlik die veiligste?
Dit is een van daardie vele gedagtes wat so vinnig deur mens se kop skiet wanneer jy iewers heen moet vlieg: As hierdie vliegtuig gaan crash, hoe gefok gaan ek wees? As jy in...
Maandag is rof – Lucy Collett
Maandag is rof. Dus kan ek myself nie help nie. Ek het besluit om ons almal se Maandag beter te maak met ‘n paar foto’s van Lucy Collett. Ek het ‘n hele ruk terug die...
Die Antwoord praat dagga met High Times
Die Antwoord maak globally nog steeds golwe. Lyk my Koos Kombuis se flash in the pan theory het gekak. Die Antwoord is befok vir ‘n hele paar redes. Hulle musiek is great en baie...