Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Hobbit: An Unexpected Journey – trailer 2

Die tweede trailer van The Hobbit: An Unexpected Journey is hier. ‘n Paar weke gelede het die filmvervaardigers aangekondig dat The Hobbit ook ‘n trilogie gaan wees, soos The Lord of the Rings. Hier by gevaaalik.com wil ons nog sien hoe hulle so ‘n dun boekie gaan stretch vir drie films, maar ons inner geeks kan nie anders as om baie opgewonde te wees nie. Die film is van 14 Desember vanjaar by die flieks.

So vars soos iets op die internet kan wees, hier is die nuwe trailer.

You may also like...

2 Responses

  1. BaasDeBeer says:

    Ek het nounet so klein bietjie in my pantie gekom… Kan nie freaking wag nie!!

  1. June 13, 2013

    […] voel soos net nou die dag wat ek The Hobbit: An Unexpected Journey gaan kyk het op edibles. Dit was vir my 'n baie cool fliek en ek het dit nou die dag weer vir die […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *