Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord praat dagga met High Times

Die Antwoord maak globally nog steeds golwe. Lyk my Koos Kombuis se flash in the pan theory het gekak. Die Antwoord is befok vir ‘n hele paar redes. Hulle musiek is great en baie slimmer as wat meeste mense dink, hulle pis preutse mense af en hulle voel ‘n fok. Nog ‘n rede is hulle fight the good fight vir dagga.

Hier is ‘n video van Die Antwoord toe hulle ‘n interview met High Times  gedoen het. Interessant om te hoor hoe Ninja van Durban Poison praat en die kwaliteit van weed in Suid-Afrika in vergelyking met die weed in Amerika.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *