Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: June 2012

Stoute Boudjies kry SA flavour 1

Stoute Boudjies kry SA flavour

Daar word baie gevra dat ons meer Suid-Afrikaanse meisies feature in Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Ons is dan ‘n Suid-Afrikaanse website. So hier is baie goeie nuus vir die van julle wat meer...

Tool – Wings of Mary (Part 2) 1

Tool – Wings of Mary (Part 2)

Tool is een van my favourite bands. Hulle is verseker in my top twee. As jy nie Tool ken nie stel ek voor jy begin so gou as moontlik daarna luister. Koop sommer Tool...

Lady Gaga het dommies op hol 2

Lady Gaga het dommies op hol

Teen die tyd weet meeste van julle al hoe ek voel oor Lady Gaga. Ek is nie ‘n fan van haar musiek nie en ek sou verkies dat Pearl Jam eerder Suid-Afrika toe kom....

Vrydag Party Song 0

Vrydag Party Song

Ek gaan sommer reguit skiet vanoggend, dis koud, die hemel se plafon is depressing en niemand is lus vir ‘n wise ass nie. Enigste ligpunt vandag…dis vrydag! Vandag se party song is Bush se...

Octomom se porn video 0

Octomom se porn video

Dit is official. So lank as wat mense soos Nadya Suleman hulself deel noem van die mensdom is ek nie meer deel van die mensdom nie. Nadya Suleman is beter bekend as die dom teef Octomom...

Microsoft se tablet gooi die vinger by sy launch 0

Microsoft se tablet gooi die vinger by sy launch

Teen hierdie tyd is almal daarvan bewus dat Microsoft die afgelope week hulle eie tablet computer bekendgestel het. Om die waarheid te sê moet mens doof, stom, blind en sonder enige tasgevoel wees om...

Slipknot – Antennas to Hell 0

Slipknot – Antennas to Hell

Slipknot se “best of” of “greatest hits” album is hier. Antennas to Hell is die versameling van tracks wat Slipknot se loopbaan vanaf hulle vorming in 1995 tot en met vandag. Die album gaan ook...

Stoute Boudjies – Haal Asem 0

Stoute Boudjies – Haal Asem

Dit raak vir my al hoe moeiliker om name uit te dink vir elke nuwe Stoute Boudjies of Vrydag Bederf. As jy ‘n naam wil voorstel, stuur dit gerus vir my op Twitter by...