Monthly Archive: June 2012

One Night in Cape Town 0

One Night in Cape Town

Bietjie goeie nuus vir die mense van Kaapstad: Die Hilltop Live span het nie van julle vergeet in julle tyd van nood nie. Hilltop Live Productions en MK bring vir julle One Night in...

Toyota FJ Advert 0

Toyota FJ Advert

Party van julle was dalk slim genoeg om dit uit te figure vir julself, maar vir die wat nie het nie: gevaaalik.com se naam kom van die manier hoe die capies gevaarlik uitspreek. Nou...

Lady Gaga kom besmet SA 2

Lady Gaga kom besmet SA

Die van julle wat ongelukkig genoeg is om 5FM te luister oppad werk toe het seker gehoor dat Lady Gaga Suid-Afrika kom besmet met haar unike tiepe drekkots* musiek. Om die storie nog erger...

Wat maak ou Bobby daar? 4

Wat maak ou Bobby daar?

Meeste Suid-Afrikaners is vertroud met Nuus24.com. Dit is Suid-Afrika se besigste nuuswebblad en is op verskeie maniere met ander Media24-webblaaie gelink. As mens op Nuus24.com rondblaai is daar gereeld links na stories op hulle...

Jaded Ink Vrydag Bederf 2

Jaded Ink Vrydag Bederf

Wat meer kan jy uit ‘n Vrydag wil hê as ‘n Vrydag Bederf en ‘n koue bier? Vir dié van julle wat die tattoo en piercing voucher kompetisie gemis het wat ons saam met...

Facebook Funnies 0

Facebook Funnies

Daar is die laaste ruk vreeslike snaakse goed op die gevaaalik.com Facebook page gewees. Dit was so snaaks infact dat mense wat ons Facebook page like dit vreeslik geshare het. Veral die een van...

Enter Shikari to play Oppikoppi 1

Enter Shikari to play Oppikoppi

Enter Shikari, the British rock/hardcore/electro group have been added to the Oppikoppi line-up. I have never been a huge fan of the group but I have seen a few of their live videos and...

Seether Klap Oppikoppi 0

Seether Klap Oppikoppi

Die ouens van Oppikoppi is besig om af te show. Seether kom ook vanjaar Oppikoppi toe. Ek like dit, ek hoop net hulle speel meer van hulle ou goed as die nuwe goed. Kom...

‘n Metal-weergawe van Trololo 0

‘n Metal-weergawe van Trololo

Okay, okay, okay. Ek is seker julle wil my nou al skiet oor my afgelope posts (hier en hier) albei oor Mr Trololo (Eduard Khil) was. Hierdie is egter net te gevaaalik om nie...