Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Microsoft se tablet gooi die vinger by sy launch

Teen hierdie tyd is almal daarvan bewus dat Microsoft die afgelope week hulle eie tablet computer bekendgestel het. Om die waarheid te sê moet mens doof, stom, blind en sonder enige tasgevoel wees om hierdie fokken nuus te mis, aangesien die media (veral wat mens op die interwebs vind) hulle broeke in brandweerwa-volumes cream elke keer as ‘n electronics company sê hulle gaan iets nuut op die mark bring. Microsoft se tablet was geen uitsondering nie. Binne slegs ‘n paar uur was al wat ‘n fokken news website is oortrek met spekulasie oor wat die nuwe produk dalk mag wees, waarop nog berigte gevolg het oor hoe dit met ‘n bestaande company (gewoonlik die wêreld se irriterendste en most pretentious company, Apple) se produk gaan meeding.

Maar ons fokken verveelde, dom en kak media daar gelaat. Microsoft het hierdie week hulle eie tablet oor die interwebs gesaai. Natuurlik is al hierdie tech companies ook baie onoorspronklike tossers en volg hulle almal Mark Facebook-Cunt Zuckerberg en Steve Apple-Douche Jobs se voorbeeld met die launch van hulle nuwe produkte. Hulle stel ‘n verhogie op en dans dan daarop rond met hulle nuwe produk terwyl honderde opgewonde joernaliste en fotograwe in hulle broeke kom oor die vervelige stories wat hulle oor nog ‘n elektroniese produk se launch kan skryf. Die groot voëlkop van Microsoft, Steven Sinofsky, was, in die oë van alle vervelige mense wat belangstel, natuurlik die beste kandidaat om die kak-benaamde Microsoft Surface tablet aan die wêreld bekend te stel. Die enigste probleem was dat sy Surface in die middel van alles gekak het en fokkol verder wou weet.

Dit was wel nie die eerste keer dat so iets met Microsoft gebeur met die launch van ‘n nuwe produk nie. Destyds met Windows 98 se launch het die bekende Blue Screen of Death sy verskyning kom maak. Gelukkig kon Bill Gates die situasie red met ‘n kak grap. As die doos se kak grap maar net ook die probleme van sy operating systems kon oplos of die wêreld kon verlos van al die mindless copy wat die media oor hierdie produkte produseer.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *