Monthly Archive: June 2012

Gevaaalike dame – Simone de Kock 2

Gevaaalike dame – Simone de Kock

Dit is ‘n baie lang rukkie vandat ons ‘n gevaaalike dame gefeature het. Simone de Kock is definitief die regte dame om die gevaaalike dame feature terug te bring. Toe ek vir Simone vra...

Die Antwoord – Baby’s on Fire 2

Die Antwoord – Baby’s on Fire

Die Antwoord se nuwe video is uit. “Baby’s on Fire” is een van my favourite tracks vanaf die album TEN$ION. Die intro van die video is 02:20 lank, dan begin die song eintlik. Dit...

Skateboard Tricks in super slow-mo 1

Skateboard Tricks in super slow-mo

Toe ek nog jonk en onnosel was en ek oor skateboard gery, meestal om in al die skater girls se pant in te probeer kom. Die meeste wat ek ooit kon bemeester was my...

Tyd vir ‘n reality check 5

Tyd vir ‘n reality check

Ek dink baie dat die lewe iets kort soos wat spell check is vir Word dokumente. Ek dink ons kan hierdie iets “Reality Check” noem. “Nou wat het jou hieraan laat dink, Stix?” vra...

Nuwe poll: Wie is die beste van hierdie sangers? 2

Nuwe poll: Wie is die beste van hierdie sangers?

Gister het gevaaalik.com vir jou die nuus gebring dat Mr Trololo (Eduard Khil) oorlede is. In die gees van die Trololo Song wil ons graag uitvind wie volgens die lesers van gevaaalik.com die beste...

Trivium – Pull Harder on the Strings of Martyr (Misheard Lyrics) 0

Trivium – Pull Harder on the Strings of Martyr (Misheard Lyrics)

Laas week het ons almal lekker gelag vir die O Fortuna Misheard Lyrics. Die week bring ek vir ons nog ‘n misheard lyrics video maar die keer met een van Trivium se songs. “Pull...

2

R.I.P Mr Trololo, Eduard Khil

‘n Paar jaar gelede het ‘n Russiese sanger wêreldwyd bekend geword nadat ‘n 1976-opname van sy een liedjie ‘n massiewe viral hit op die internet geword het. Eduard Khil se liedjie “Ek is bly,...

Nando’s sê dit soos dit is 0

Nando’s sê dit soos dit is

Nandos’ se Diversity advertensie sê dit soos dit is. Jissis, ek is moeg om te hoor dat (insert enige Suid-Afrikaanse ras hier) moet terug gaan na waar hulle vandaan gekom het. Veral van oningeligte...

PHFat – Kill The Universe 2

PHFat – Kill The Universe

PHFat is op die oomblik die beste rap groep in SA. Gevaaalike beats en vlymskerp lyrics maak hulle musiek nie net up beat party tunes nie maar ook lekker om na te luister op...

Vrydag Bederf sit lood in jou potlood 1

Vrydag Bederf sit lood in jou potlood

As alles goed gegaan het, hike ek nou in Magoebaskloof. Dus is die Vrydag Bederf vooraf gemaak. Eintlik is al die Vrydag Bederfies vooraf gemaak, hierdie een is net ‘n paar dae vooraf gemaak....