Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies – Haal Asem

Dit raak vir my al hoe moeiliker om name uit te dink vir elke nuwe Stoute Boudjies of Vrydag Bederf. As jy ‘n naam wil voorstel, stuur dit gerus vir my op Twitter by @gevaaalikdotcom. Gebruik sommer #StouteBoudjies of #VrydagBederf om te wys vir watter een jy ‘n naam het. Ek sal natuurlik elke keer die ou/dame wie se naam ek gebruik credit gee in die nuwe Stoute Boudjies of Vrydag Bederf. Andersins sal ek maar aanhou name uit my duim suig.

Dames, as julle vir ons ‘n foto wil stuur vir Stoute Boudjies of Vrydag Bederf loer gerus na die KONTAK ONS page vir die e-mail adres waarheen jy dit kan stuur. Ons het die sexyste en gevaaalikste dames in Suid-Afrika en ons sien heeltemal te min van julle op gevaaalik.com. Wees Proudly South African en word ‘n gevaaalike dame deur jou foto op die gevaaalikste website op die internet-dansbaan te kry.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *