Monthly Archive: June 2012

Dullstroom Winter Festival 1

Dullstroom Winter Festival

Net soos verlede jaar gaan Dullstroom vanjaar die winterkoue bietjie wegjaag met die annual Dullstroom Winter Festival en awesome blues musiek. Guitar gode Albert Frost en Dan Patlansky headline die jaar se Festival, wat...

Madonna Wys walg-tiet Live op Stage 1

Madonna Wys walg-tiet Live op Stage

Madonna was hot, jare terug. Deesdae lyk sy soos ‘n geraamte met baie senuwees en spiere aan gestrap. Glad nie hot nie. Mens kan darem dit vir haar gee, sy is al 53. Laas...

Vrydag Bederf vir die gees 1

Vrydag Bederf vir die gees

Die week is verby. Ek wil nou net huistoe gaan. Hier is die Vrydag Bederf. Ek is oor die week. Môreaand gaan ek Die Antwoord check! Altyd ‘n lekker party. Wie sien ek daar?...

God Bless America Resensie 2

God Bless America Resensie

Het jy al ooit in die oggend oppad werk toe gevoel asof jy jou hand deur jou radio wil druk en 5FM se DJ aan die keel wil gryp en doodwurg omdat hy soveel...

Django Unchained Trailer 0

Django Unchained Trailer

Quentin Tarantino is bekend vir goeie flieks. Wie kan Pulp Fiction of Inglorius Bastards vergeet? Tarantino se nuwe fliek, Django Unchained, lyk in die trailer of dit ook een van my gunstelinge gaan wees....

Muse Trailer vir nuwe album 1

Muse Trailer vir nuwe album

Muse se Blackholes and Revelations album vind homself so nou en dan op een van my iPod playlists, maar oor die algemeen is ek nie ‘n groot Muse fan nie. Hulle is awesome musicians....

Stoute Boudjies Sluit Af 0

Stoute Boudjies Sluit Af

Ha! Julle het gedink ek het vergeet van hierdie week se Stoute Boudjies oor Simone de Kock vir ons kom kuier het! Toe nou nie. Dit is dalk bietjie later as gewoonlik, maar dit...