Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

RAMfest het niks met ramme te doen nie

RAMfest 2012 kom hierdie naweek Johannesburg toe. Dit maak ons Pretorianers ook bly, want ons maak ook ons pad soontoe. Wat kan jy alles by hierdie jaar se RAMfest sien?

::LINE UP::
RED HEART MAIN STAGE
22h30: INFECTED MUSHROOM (ISRAEL)
20h30: IN FLAMES (SWE)
19h15: THE NARROW
18h15: PESTROY
17h00: AWOLNATION (USA)
15h30: FOKOFPOLISIEKAR
14h30: CHROMIUM
13h30: SHADOWCLUB
12h30: NEWTOWN KNIFE GANG

OLMECA ELECTRONIC STAGE
20h00: DOUBLE ADAPTER
18h00: NETSKY dj Set Ft. MC Darrison (Belgium & UK)
17h00: NISKERONE
16h00: RUDEONE
15h00: TASHA BAXTER
14h00: DEEZIAK
13h00: BENSON
12h00: CUTKEYLOW
11h00: AMBUSH

Ja, dit gaan befok wees. Nee, dit het niks met die duiwel, satanisme, die Illuminati, satanistiese tekens of hoe “die satan musiek en TV-programme gebruik om kinders en grootmense in sy koninkryk in te trek” te doen nie. Dit gaan oor goeie musiek saam met klomp like-minded mense en omedat ons almal onsself wil geniet. As jy van plan is om te kom bid vir ons by RAMfest, bly eerder by die huis, want ek hoor Jesus het puik selfoon reception orals in die heelal.

Ek sien veral uit na In Flames. Omdat ek veral uitsien na In Flames het ek besluit om hier onder vir julle so paar van hulle video’s te wys. Nuwe goed, ou goed, alles awesome. Enjoy en sien julle daar.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *