Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

New Balance: Burn Rubber

Hoe sê hulle? Brannas is gemaak uit tyres en panties. As jy dit drink wil jy net spin en spyker. Miskien het New Balance dit in gedagte gehad toe hulle teaser video gemaak het vir die MTB 580 campaign gemaak het. Die teaser het hot girls en ‘n fokken gevaaalike kar wat sy tyres opfok.

Alles vir die nuwe New Balance MTB 580 skoen. Daar is net 36 pare beskikbaar vir Suid-Afrika. So as limited edition skoene jou ding is kry jou gat by Shelflife of New Balance Canal Walk die 15 Maart 2012.

You may also like...

2 Responses

  1. PuffyT says:

    Weet jy dalk watter tune aan die einde jol? Dit klink benaai

  2. Stix says:

    Nee bra sorry ek weet nie wat die tune aan die einde is nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *