Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dr. Ruth(less)

Ons dink nou al vir ‘n rukkie daaraan om bietjie vroulike input te kry vir gevaaalik.com. Dit is moeilik om ‘n dame te kry wat inpas by ons styl van dinge doen, maar ons het dié dame gevind. Ontmoet vir Dr. Ruth(less).

Hier is hoe Dr. Ruthless gaan werk saam met gevaaalik.com. Elke week gaan julle die kans hê om vrae aan Dr. Ruth(less) te rig. Enige vraag, of dit nou seks, lewensadvies, verhoudingsadvies, of wat ook al is, net wat jy dink jy kort raad oor. Dan van volgende week af sal Dr. Ruth(less) die vraag en haar antwoord op jou vraag plaas hier op gevaaalik.com. Dit, en sy gaan elke week ‘n foto wat sy self geneem het van haarself ook post. Lekker.

Een van ons pelle het al klaar ‘n vraag vir Dr. Ruth(less) gegee so rukkie gelede. Sy was gaaf genoeg om dit te beantwoord en nou deel ons dit hier met julle. As jy ‘n ou/dame is wat ‘n vraag het vir Dr. Ruth(less), los dit in die comments onder die post of op ons Facebook page en jy sal elke Maandag kan kom check vir antwoorde op vrae.

Genoeg nou van my af. Oor na Dr. Ruth(less)

Annoniem vra:

Ek wil ‘n threesome hê. Ek dink my meisie sal game wees. Hoe moet ek dit vir haar sê en wat sal goeie reëls wees om by te hou as ons die threesome doen?

Dr. Ruthless antwoord:

Hier is jou eerste probleem: “Ek dink my meisie sal game wees.” Jy dink?! Ek dink jy moet meer seker wees oor so iets, ouboet. Dis nou as jy die threesome saam met jou girlfriend wil hê? As jy ‘n threesome met twee random vrouens wil hê… Waar bly jy? Jy bly STIL! Ek dink nie jou girlfriend sal game wees daarvoor nie. Ek raai net.

Kom ons neem aan jy wil hierdie threesome saam jou meisie hê, en julle verhouding is stabiel genoeg dat jy so iets kan voorstel en daarna met beide spekvet en gesonde ballas (soos dit vir my klink)daarvan sal afkom.

Wanneer jy dit voorstel, maak seker sy weet dis omdat jy dit as ‘n extension van julle huidige befokte sekslewe wil probeer, en nie om haar te vervang nie. Dít kan jy doen sonder om haar toestemming te vra. Maak seker sy weet dis NIE omdat sy nie genoeg gaatjies of sexual magic tricks het nie (duidelik is haar drie gaatjies nie genoeg vir jou nie). Hou haar excited oor die voorgestelde threesome. Vertel haar byvoorbeeld hoe hot dit vir jou gaan wees om te sien hoe ‘n ander meisie aan haar raak terwyl jy die “man” se werk doen.

As jou meisie nie uit haar eie ‘n vriendin voorstel nie, moenie ‘n meisie wat jy al vir jare aan dink as die derde party voorstel nie. Wees ook versigtig indien sy iemand voorstel. Play it cool. As sy sê “Ek wou nog altyd so iets met Meghan probeer” moet asseblief nie spontaan uitbars van opgewondenheid en iets onnosel soos “Fok ja!” uitroep nie. Sy toets jou. Keep calm. Stick to your guns. Sê jy sal ‘n “vreemdeling” verkies. Nie een van jou vriendinne nie. Nie een van haar vriendinne nie. Nie ‘n niggie of familievriend of even ‘n celebrity nie. Miskien ‘n maatjie van ‘n maatjie, of so iets. As sy dan aandring op hierdie “Meghan”, praat daaroor, maar die fok weet, moenie in die “Fok ja!”-slaggat trap nie. Wag tot sy basically daarop aandring en stem dan (semi-onwillig) in. Andersins, sê vir haar dit moet iemand onbekend aan albei van julle wees. ‘n Non-judgemental, up for anything female wat beide van julle se goedkeuring sal wegdra (en hopelik nie jul beursies en selfone nie).

Dit bring my by my volgende punt: veiligheid. (As jy teen die tyd nog beide jou spekvet ballas mooi vas aan jou lyf het.) Maak jou meisie betrokke by al die reëlings wat die derde persoon involve. Dis veilig vir jou ballas en veiliger in general, want, face it, meisies tref beter reëlings. Plus, jou meisie wil nie soos ‘n genooide gas voel vir die occassion nie. Die derde persoon is die gas, onthou dit. Kies ‘n plek waarby geeneen van al was nie en nie weer heen sal gaan nie. Nie jou huis nie. Moet ook asseblief nie ‘n cosy B&B kies nie. Think hotel, motel, Holiday Inn. En as jy moet, betaal vir “akkommodasie” vir drie mense – moenie lieg en sê julle is net twee en dan kom jaag die hotelbestuur een van julle mid-threesome uit die kamer nie. Dit mag dalk net jy wees wat weggejaag word as jou girl dit genoeg geniet…

Kyk vooraf genoeg threesome porn saam jou meisie. Laat sy threesome porn Google en vir jou sê wat sy sal wil doen en nie wil doen nie. Ek sê jou nou dat geen girl nee sal sê vir die geleentheid om oral en penetration gelyk te ervaar nie. Kry net haar kop reg en jy is in soos gin. Wanneer albei super opgewonde is en weet waarvoor julle kans sien en waarvoor nie, maak seker die derde persoon weet dit ook. Jy wil nie ‘n catfight mid-kopkou hê nie, ouboet. Hoe hot dit ook al mag klink. En natuurlik, don’t be a fool, wrap your tool.

 My laaste brokkie wysheid is: “Wie nie waag nie, sal nie twee girls gelyk saag nie!”

Liefde,

Dr. Ruth(less)

You may also like...

7 Responses

  1. Ant says:

    Welkom, Dr Ruth(less).

  2. DieMBeen says:

    Geagte Dr. R.

    Jy is klaarblyklik ‘n dame wat down is met die shrinking (sien wat ek daar gedoen het?). Dus nader ek jou oor ‘n probleem wat ek het.:

    Dit het alles begin toe sy my gekontak het op MySpace. En my opvoeding tot dusver hier in die Pan van Brakke het my glad nie hiervoor voorberei nie. Sy is iemand uit my kinderjare uit (toemaar nes ek is sy ook nie meer ‘n kinders nie so moet asb nie die laaste 1 van 10111 intik op jou foon nie). Ons het so bietjie gechat oor dit en dat, niks snaaks nie. Dit is, tot sy vir my dit baie duidelik gemaak het dat sy vir my fotos wil wys van haar naakde lyfmasjien. Ek gaan nie vir jou jok nie Dr. R, sy is ‘n mooi dame maar hier is waar die probleem inkom.

    Sien, sy hou daarvan om Kuber-Intiem te raak (CyberSex soos die Engelsman dit sal noem) en hou veral daarvan om gedomineer te word. Maar in my manbrein is daar net soveel maniere wat jy vir ‘n dame kan se om te vat aan haarself.

    Ek is bang sy raak verveeld met die speletjie en het dringend raad nodig oor hoe om vir haar te se om vuil, vuil dinge te doen aan haarself. Help asb Dr. R, jy is my enigste hoop.

    Groete,
    Die M-Been

  3. outjie says:

    Dagse DR.R

    Ek sit met so klein probleempie.

    my probleempie is die dat ek is ver weg van die provinsie van brannewyn en coke en mooi meisie, asook my eie meisie. Op daardie stadium wat hulle my weg gestuur het,het ek in ‘n gastehuis gebly die niceste meisie was altyd daar om my te help en my te laat dink aan wat ek verlang by huis darem was dar ook die BF wat haar veilig gehou het.
    Met die ver vryery het ek nou maar by die local watergat maar gaan kuier en my ding gedoen heel rustig op my eie tot ek een dag die meisie van gastehuis raak kuier en BF loos, what a score. paar kuiers en so later vat ek haar een aand huistoe woeps wats broekies af en gebruik niks rubber nie. akward is ek moet huistoe die volgende dag vir ander dinge en praat met die meisie of sy drm nou pil gaan drink vir ons altwee se bes wil. situasie is nou snaaks sy is stil en vermy die hele event maar ek sit nou hier met dit in my agterkop “wat het ek gemaak”. So vertel my wat moet ek maak en dink.

    Die Uwe
    Ek

  4. Reimert says:

    Dr. Ruth…Is jy Single??? Want werklik, So bek kort jam!

  5. Rasputin says:

    Dr. R. Ek glo dat jy n dame is wat my probleem sal verstaan en my n verstandige andwoord kan gee . My meisie na 20 jaar begin nou dink aan trou sy het my n keuse gegee tussen my pelle en karre na n week mis ek haar erg en wonder of ek fout gemaak het .

  6. Samp says:

    Dear Dr Ruth l-e-s-s,

    I need some guidence from you….

    How could i introduce anal sex to my girlfriend? Everytime the subject remotely comes up she has something bad to say about it and immediately dismisses the thought. The more i say lets just try it the more she says – “it a one way tunnel” and laughs it off.

    Please help.

    Samp

  7. M G says:

    Hi Dr Ruth(less) ek wil vra dat ek anoniem geplaas word asb ek het n vraag wat my nogal pla ek en my bf bly saam en ons is sexueel aktief nou wil ek vra elke keer as ons intiem raak se hy dat hy niks voel nie maar sy penis is styf en hy kom we’ll n hele lot binne in my hoe is dit moontlik dat hy se hy voel niks maar hy kom we’ll en sy asem jaag en hy krul we’ll van genot wat sal jy dink van dit Baie Dankie hoor graag gou van U

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *