Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rap Battle: Darth Vader vs Adolf Hitler

Al ooit gewonder wie sal wen in ‘n rap battle tussen Darth Vader (die koning van die dark side) en Adolf Hitler (die mal ou wat die wêreld wou oorneem)? Nee, moenie worry nie ons ook nie. Maar danksy die internet kan ons die rap battle tussen die twee baddies sien.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *