Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord – I Think U Freaky

Reg, begin die dag met ‘n bang. As jy nie Die Antwoord like nie, moenie verder lees nie. Ok, nou dat al die “haters” gewaai het: Die Antwoord se nuwe track is uit, en dis genaamd “I Fink U Freaky”. Dit gaan vandag die hele internet vol wees, maar jy kan dit van gisteraand af by die site hieronder sien.

Die nuwe track gaan op Die Antwoord se nuwe album wees. Ten$sion kom 7 Februarie uit. Die nuwe snit is gevaaalik en as jy maklik offended raak, moet eerder nie daarna gaan luister nie. Jy kan ook die video vir “Fok Julle Naaiers” check as jy dit gemis het. Jy kan “I Fink U Freaky” hier luister. Enjoy en smelt teels.

Update: Die song werk nie altyd so lekker nie so ek was nice genoeg om die track vir julle op Soundcloud op te spoor.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *