Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tracy McGregor Playboy Billboard maak golwe

‘n Playboy billboard-advertensie met die gevaaalike dame Tracy McGregor op (geklee is in swart lingerie) het golwe gemaak by mense wat hou van grens oor goed wat nie regtig skade aanrig nie.

Blykbaar sou die billboard met ‘n sexy foto van Tracy mense van die wal af in die sloot laat donder deur vuil gedagtes in hul koppe te laat opduik. Die feit van die saak is dat al die ou tannies, dominees en preutse kalante wat moan oor die billboard nou net van hul lekker seevakansie af gekom het waar hulle in elk geval almal deur sonbrilletjies gesit en staar het na gevaaalike dames in bikini’s op die strand.

 

Dominee loer vir die pragtige jong dames in die mall as vroulief nie kyk nie. Ou tannies loer na foto’s van Ryk Neethling en wens hulle kon cougar speel vir ‘n dag. Ouboet sit in die vakansiehuis terwyl almal op die starnd lê en hy kap draties met sy nuwe FHM is die hand asof sy penis hom seermaak . En sussa is besig agter die duine om daardie 17-jarige lifeguard se ore af te vry en sy hand te move na third base, terwyl ‘n haai cruise vir sy lunch. Almal maak maar asof dit nie gebeur nie.

Feit van die saak is dat niemand van die karnallies ‘n billboard van Tracy McGregor hoef te sien om te doen wat hulle doen of dink wat hulle dink nie. Dit gebeu,r of die billboard daar is of nie. Gelukkig stem die ASA (Advertising Standards Authority) saam en het gesê die billboard kan maar bly. Miskien as ons nie almal so probeer beskerm teen die duiwel se stoute dans (sex) nie en hulle beter opvoed daaroor, dan sal sussa nie oor nege maande moet leer om ‘n doek te ruil nie. Just a thought.

You may also like...

1 Response

  1. Slutfucker says:

    Hallo julle jagse klomp velklappers!!!

    Ek wil graag vir almal wat teen die pragtige kunswerk van Tracey is se julle is n klomp poeste wat eerder n ander fokken pad moet ry as dit julle so baie pla. Fok jou en jou fokken preedse gewoontes, jou fokken agterbakse kont wat dink jy is so fokken belangrik dat jy kan hied en gebied oor hoe ander mense hulle pond verdien!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *