Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Olivia Munn doen ‘n PETA ad

PETA doen nie veel goedin die wêreld nie, volgens my. Hulle is van daardie mense wat like van grens oor goed, net om te grens. Ek is nie een vir jag nie en ek dra ook nie fur nie maar ek sal ‘n steak braai. Ek dink dit is seker elke persoon se keuse om te eet wat hy of sy wil. Een ding wat PETA darem doen is om gevaaalike dames te oortuig om hul klere uit te trek vir PETA ads.

Olivia Munn het haar klere uitgetrek om te wys dat sy teen die dra van fur is. Wie is Olivia Munn? Olivia Munn is ‘n jong dame wat probeer om ‘n famous aktriese te word in Amerika. Sy was al in meeste Amerikaanse geek/nerd ouens se wet dreams gewees want sy was op Attack of the Show op G4. Die program het oor video games en die klas van goed gegaan, onder andere. Blykbaar is video games haar “weak point”.

Sy lyk nie sleg in die advertensie vir PETA nie al vermoed ek Adobè Fotoshop (nee dit is nie verkeerd gespel nie, click op die link smart ass) het miskien ‘n rol in die foto’s gehad. Wat dink julle?

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *