Braaiday Parody

Almal weet teen die tyd al wie Rebecca Black is. Sy is daardie talentlose klein tiener uit die US wat “Friday” gemaak het. In die song klink dit asof sy spot met vertraagde mense met hoe erg haar stem ge-autotune is. Nie fokken nice nie, Rebecca. Die lirieke van “Friday” is ook so eenvoudig dit klink asof ‘n vertraagde persoon dit geskryf het.

Ek love dit as enigiemand met Rebecca Black spot. Sy verdien dit. En dankie aan Derick Watts & The Sunday Blues wat ingeklim het en ‘n “Friday” parody gedoen het met “Braaiday”. Die lirieke is net so eenvoudig en onnosel soos die oorsproklike song. Hulle autotune ook die kak uit hulle stemme en daar is selfs ‘n rapper in. Wel gedaan, ouens. Kan ek voorstel dat julle volgende vir daardie kommin fokken Flooze bietjie parody…

Check die Braaiday video hier onder.

You may also like...

2 Responses

  1. January 23, 2015

    […] Derick Watts and the Sunday Blues (Die manne agter Suid-Afrika se beste en snaakste YouTube channel) het besluit om te wys wat sou werklik gebeur as Maroon 5 besluit het om regtig net op te daag by troues en te begin hulle kak musiek speel. Ek het eers nie verstaan waaroor die gegaan het nie, maar toe het ek die Maroon 5 video gaan kyk. Jip, nie veel mans sal veel geduld hê vir hierdie stront by hulle troue nie. Well done Derick Watts and the Sunday Blues. Loer na hulle YouTube Channel hier. […]

  2. February 26, 2015

    […] met hulle comedy/parody videos. Ek is seker daarvan jy het al van hulle videos gesien soos "Braaiday" of die mees onlangste video van "Stop The Knot" wat baie omstredenheid veroorsaak het op […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *