Fok die pote… letterlik
Die polisie trek jou af en jy is gesuip, heeltemal fucked-up. Jy moet kies, of jy haar klomp van daardie blou note uit jou beursie of jy spandeur die res van die aand in die tjoekie waar jou hol gerek gaan word dat hy lyk soos ‘n trekker tube. Jy try die note, maar die R500 wat jy oor het na jou gesuip werk nie. Jy is gefok, jy gaan selle toe. Behalwe as jy die girl is.