Shadowclub – Guns and Money
Jy mag dalk al Showdowclub se song “Guns and Money” gehoor het. As jy nie het nie is jy fokken lucky, want hier is die video sommer. Shadowclub is ‘n Suid-Afikaanse band en hulle is een van die bands wat optree as opening acts vir Kings of Leon se komende SA toer. Befok!
1 Response
[…] eerste single Guns and Money is steeds 'n groot hit op die airwaves. As jy hulle hele show wil hoor van toe hulle vir Kings of […]