Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kan nie ‘n Porche bekostig nie

Wat doen jy as jy ‘n klein piel het, nie ‘n Porche kan bekostig nie en jy is stuck met jou Nissan 1400? Jy sit vir hom super zef tekkies en ‘n moerse Bullbar op, pappa!

Dankie aan Rudi vir die foto’s.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *