Google Win
Tik bietjie ‘Is it normal’ in Google en kyk toe in absolute fokken horror hoe Google jou vraag auto complete met suggestions.
Tik bietjie ‘Is it normal’ in Google en kyk toe in absolute fokken horror hoe Google jou vraag auto complete met suggestions.
Hos, al julle gevaaalike lesers. Hierdie week is weereens halfpad en die naweek lê net oor die bult. Ja, van vanmiddag so 12 uur se kant is dit down hill all the way. En...
Môre brasse, Fokkit, ek moet sê, daar’s ‘n extra huppel in my knuppel vanoggend. Ons Oppikoppi-kaartjies is bespreek en ons is reg om Northam se fokken teels te smelt (dis nou as jy ons...
Daardie wonderlike tyd van die jaar is weereens om die draai. Nee, ek praat nie van die somer nie. Dit is nog ‘n tydjie voor dit gebeur. Nee, ek praat van Oppikoppi “Unknown Brother”....
Eerste rede om nie jou versekering na VirSeker te skuif nie: Al wat erger kon wees, is gratis Skouspel-kaartjies – for life.
As jy oë en ore het, weet jy van Weird Al. En Lady Gaga. Wel, gevaaalik.com bring vir jou die nuutste van die meester agter “Amish Paradise”: “Perform This Way” (‘n parodie van Lady...
Ryan Dunn, een van die ouens van die bekende Jackass-groep, het Maandagoggend verongeluk. Na ‘n aand uit saam met vriende was Ryan betrokke by ‘n botsing. Ryan en die onbekende vriend wat saam met...
Yes. Bittereinder se nuwe musiek video is hier. Dit was vandag ooral op Facebook en Twitter. Dit is een van Bittereinder se beste live songs in my opinie en die video is ook befok....
Yes, yes, julle gevaaalike naaiers. Ek hoop julle het ‘n befokte naweek gehad en baie teels gesmelt. Die Super 15 het sommiges van ons lekker kwaad en ander van ons so opgewonde soos ‘n tiener...
Julius Malema het die week weereens aan almal bewys dat hy ‘n swaap is. Gelukkig het ons ‘n vakansiedag ook gehad die week anders sou ons so die moer in gewees het vir die...
Jis, jis, Vrydag is finally hier en dis tyd om jou boude af te drink, te dans en te party. Vrydag is die enkele dag waarvoor elke jongmens wag, en sonder hierdie spesiale dag...