Hou dit gevaaalik.com
Hier is nog ‘n foto wat een van ons lesers vir ons gestuur het en dit is sommer lekker close to home. Stuur jou foto’s aan stix@gevaaalik.com en jy en jou tjommies kan ook...
Hier is nog ‘n foto wat een van ons lesers vir ons gestuur het en dit is sommer lekker close to home. Stuur jou foto’s aan stix@gevaaalik.com en jy en jou tjommies kan ook...
Wat kry jy as jy vir Dave Grohl en Butch Vig saam in ‘n recording studio sit? Wel, in 1991 sou jy Nirvana se album Nevermind gekry het. Sit nou daardie twee saam in die...
Dit is maar moeilik om ‘n diktator te wees. Jy moet baie na stuff kyk:
Na die Skokkende nuus vanaf Big Concerts kort ons almal bietjie iets om die mood te lig vandag. As jy nie die nuus gehoor het nie, sit asseblief voor jy neer poes, want ek...
Goeie middag manne, dames en poese! Ek weet hierdie is al ou nuus, maar dis nogsteeds nuus en ek wil dit vir jou vertel. CBS het eindelik ‘n plaasvervanger vir Charlie gekry en die...
Yes yes people. Ek was toe Vrydagaand by die Bittereinder show by Arcade Empire. Dit was befok. Nou vir so bietjie goeie nuus oor Bittereinder. Die ouens is genomineer in twee catogories vir die...
Die naweek het ons hier by gevaaalik.com iets gekry wat ons gedink het nogals fokken cool is. Een van ons lesers het vir ons ‘n foto gestuur met ‘n klein boodskap by. Toe scheme...
Die week het Gareth Cliff die ANCYL afgepis, Kurt Darren het ongelukkig ‘n movie vrygestel en die Lochnville boeties het ‘n paar poesklappe gekry. Nou is dit weer Vrydag en die tyd is amper...
Vanaand is weer ‘n aand om te party. Ek het dit dus goed gedink om julle in kennis te stel van twee events wat vanaand gebeur. As jy in Pretoria of Johannesburg is moet...
As jy nie geweet het nie, ek is nie die grootste fan van Gareth Cliff nie. Maar jirre die ou het nie op sy bek geval nie en hy trap konstant op die ANCYL...
Daar het onlangs iets in die wêreld van ons begin gebeur wat wonderlik is. Vir een keer het Amerika iets aan die res van die wêreld versprei wat jou nie wil laat kots in...