Weird Al en Lady Gaga
As jy oë en ore het, weet jy van Weird Al. En Lady Gaga. Wel, gevaaalik.com bring vir jou die nuutste van die meester agter “Amish Paradise”: “Perform This Way” (‘n parodie van Lady Gaga se “Born This Way”, genius).
Hier is die oorspronklike “Born This Way” as jy nie lekker verstaan nie.
There is an interesting story surrounding this. The typical “Manager makes choices on the artist’s behalf, without bothering to keep artist in the loop” It’s lol