Jackass se Ryan Dunn: In memoriam
Ryan Dunn, een van die ouens van die bekende Jackass-groep, het Maandagoggend verongeluk. Na ‘n aand uit saam met vriende was Ryan betrokke by ‘n botsing. Ryan en die onbekende vriend wat saam met hom gery het se motor het aan die brand geslaan, en albei het gesterf. Ryan was 34.
Dit is vir my altyd vreemd hoe mens kan sleg voel oor ‘n ou wat jy glad nie geken het nie. As ‘n groot fan van Jackass het Dunn se dood my diep geraak. Ek is seker dit tref die vermaaklikheidsbetref ook hard.
Dunn se loopbaan het begin deur simpel stunts (soorgelyke stunts as die in Jackass) en skateboarding tricks in online video’s te doen. Dit het eventually gelei tot sy rol in Jackass. Hy was later ook in Jackass spin-offs soos Viva la Bam en Bam’s Unholy Union. Dunn was in vyftien flieks en nege TV-reekse.
Ryan Dunn. He will be missed.
Jammer om te se, maar alhoewel die ou befok was; Het jy soos ‘n poepol gespeed toe hy jarre drok was. So hy het homself dood gemaak en sy vriend.
gevaaalik.com condone nie drinking and driving nie. Net drinking and dancing.