SA Krieket ontvang eindelik goeie nuus.
Na so teleurstellende wereldbeker is daar weer ‘n silver randjie om die swartwolk wat al vir maande oor ons krieketspan hang. Daar is gister aangekondig dat Gary Kirsten sal oorneem as die Proteas se...
Na so teleurstellende wereldbeker is daar weer ‘n silver randjie om die swartwolk wat al vir maande oor ons krieketspan hang. Daar is gister aangekondig dat Gary Kirsten sal oorneem as die Proteas se...
Ja jy het reg gelees. Maar die keer gaan hy jou nie laat kots met sy vier akkoord songs nie. Die keer gaan jy jouself nie net wil doof maak nie, maar ook blind....
Straat klong: “Soek my larny ‘n DVD, selfoon charger, of ‘n groot pers piel?” Foto deur Shane Kelly.
Die naweek het ons ‘n gevaaalike party aan die gang want een van ons lede verjaar. Moenie worry nie, die telers is op standby. Die naweek is hier. Die Stromers het sopas die Rebels...
Yes yes my brasse… Ek hoop julle gevaaalikheids level is net so groot soos myne vandag…Kan iemand net “poes” skree en dans asb!! Right, hoekom skryf ek hierdie post? Well ek weet nie, vra...
Hier is so paar snaakse foto’s. Plus as jy regs op die page kyk waar die Poll is sal jy ook sien dat daar ‘n nuwe Poll is. Cast jou vote. Lekker.
Jy weet watse dag dit is. Ek hoef dit nie vir jou te sê nie. Ek weet ook dat jy bly is want elke week die tyd kry jy Stoute Boudjies op gevaaalik.com en...
Hulle is een van my favourite bands. As jy reken jy weet iets van musiek af behoort hulle tenminste in jou top 10 lys. Sover Afrikaans rock aan gaan is die die enigste Fokofpolisiekar...
Kyk, julle almal weet ons hier by gevaaalik.com is mal daaroor om teels te smelt, veral as ons lekker gesuip is. Ek het nou die aand (doos verveeld) voor die tv gelê toe die...