gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

18Dec/122

Your Brain on Marijuana

Ons almal onthou die "This is you brain on drugs" advertensies, waar jou brein as 'n eier voorgestel word en dan as jy op drugs is, is jou brein blykbaar 'n eier wat in 'n pan gaar gemaak word. Dit was onnosel propaganda wat gewerk het voor daar internet was, want nou met die internet kan jy vir jouself uitvind dat dit stront is.

your-brain-on-marijuana

Hier onder is 'n kort video oor wat gebeur as jy marijuana gebruik (rook, vape, eet, net soos jy wil) en wat dan gebeur in jou brein. Die rede hoekom mense wat dagga rook sulke profound en diep gedagtes het word verduidelik. Vir interesantheids onthalwe sit ek die link vir "Your brain on alcohol" ook hier. Kyk altwee en dan sê jy vir my watter een dink jy is beter vir jou brein.

Soortgelyke gevaaalikhede:

SA TV raak nog kakker
Axl Rose word uitgejou by Rock 'n Roll Hall of Fame
Dagga: The Truth!

Posted by Ruan Stix Fourie

Comments (2) Trackbacks (5)
  1. Dude, jou spelling en die boodskap wat jy try oordra conflict vreeslik.

  2. Grammar Nazi. Either way, ek is besig om te probeer chill bly, my dokter raas oor my bloeddruk so hoog is. Ek is jammer as ek ‘n foutjie gemaak het. Kom ons hoop my foutjie bring nie die wêreld tot ‘n einde voor die 21ste nie.


Leave a comment

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers