Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet

As jy al vir ‘n rukkie gevaaalik.com volg het jy tien teen een al hier gelees van Jules en Myrtle, die Dagga Couple. Hulle is besig om die regering te dagvaar oor hulle grondwetlike regte nie by gehou word nie, oor hulle nie mag dagga gebruik nie. As jy nog nie het nie, gaan luister gerus na ons Podcast met Jules. Die dagga, kannabis, marijuana gesprek is besig om al hoe meer m0mentum op te tel in Suid-Afrika. Nadat die state Colorado en Washington dagga wettig gemaak het vanaf die 1ste Januarie 2014. Colorado het 26 dagga winkels oopgemaak op 1 Januarie 2014 en tussen die 26 winkels is daar meer as ‘n miljoen dollar gemaak. Dagga word in Colorado teen 25% getax en dus het hulle op een dag $250 000 gemaak in tax geld.

Die is defnitief iets waarna Suid-Afrika moet kyk. Die ekonomiese voordele alleen is genoeg om die weetiging van dagga in Suid-Afrika te regverdig. Job creation en die tax geld is net twee van die dinge wat baie voordeel sal trek as dagga wettig is in Suid-Afrika. KykNet het vanoggend ‘n interview gedoen met die Dagga Couple en toe hulle Facebook page oop gelaat vir die gesprek: “JOU MENING: Moet dagga gewettig word? Ons gesels met kannabis-aktiviste Julian Stobbs en Myrtle Clarke oor dié vraagstuk. Hoe voel jy?” Wat my nogal verbaas het is dat die meerderheid mense op die Dagbreek Facebook page saam stem dat dagga wettig moet wees in Suid-Afrika.

Wat dink jy? Laat weet ons in die comments of gaan los jou meening op die Dagbreek Facebook page. Kyk die interview van vanoggend hier onder.

Vir meer informasie oor dagga en die wat dit doen aan jou brein, gaan loer gerus na die kort 2.5 minuut video wat dit baie eenvoudig verduidelik.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *