gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

19Dec/122

SA Blog Awards 2012

Dit is weer sulke tyd, die SA Blog Awards is hier. In laas jaar se SA Blog Awards was ons runners-up in die "Best Music Blog" kategorie. Die jaar is ons weer op vir "Best Music Blog" en "Best Entertainment/Lifestyle Blog". As jy dus dink ons verdien dit, stem asseblief vir ons. Die SA Blog Awards is maar eintlik 'n spul ouens met mekaar se piele in hul kele, maar ons like om die naaiers 'n run vir hulle money te gee.

Click net die badge hier onder, sit jou e-mail adres in (hulle gaan jou nie spam met e-mail nie) die verification code, die verification link click in die mail wat jy kry en jy is klaar. Miskien 30 sekondes van jou tyd. Dan kan jy oor so rukkie terug kom om die Stoute Boudjies te kyk. Dankie.

SA Blog Awards Badge

Soortgelyke gevaaalikhede:

Ramfest 2012 met In Flames
Porn stars en hul zefwaardige tweets
Word betaal om te blog

Posted by Ruan Stix Fourie

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers