Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Candice Swanepoel: Before en After

Teen die tyd weet almal al dat modelle nie altyd lyk soos hulle lyk in die tydskrif waaroor jy draties kap nie. Ons almal weet Photoshop is een van die beste skoonheidsprodukte in die wêreld. Meeste van julle weet ook van Candice Swanepoel, die internasionale model wat hier in onse Suid-Afrika gebore is. Hier onder is ‘n polaroid van Candice voor sy famous was en die bladsye wat Sports Illustrated se swimwear edition aan die brand gehad het. Verbasend, nè? Dan is daar ook natuurlik vir julle so ‘n paar after foto’s. Sy lyk deesdae aansienlik anders.

You may also like...

1 Response

  1. Stols says:

    Ek dink sys damn hot sonder makeup en PShop…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *