Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf want ek is ‘n feminis

Nie die virtue signalling tipe feminis nie. Die realistiese tipe. Ek dink gevaaalike dames is awesome. Ek dink loser vrouens is losers. Net soos met mans. Snaakse goed wat jy skielik oor dink wanneer jy ‘n vinnige vyftig woordejies moet skryf om saam met die Vrydag Bederf te gaan. Maak seker jy mis niks van gevaaalik.com nie en kry die weeklikse nuusbrief wat vol links is van alles wat die afgelope week op die site was.

Geniet die Vrydag Bederf.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Hierdie hier onder is nie ‘n meme nie. Dit is waar jy hout kan kry wat droog is en waarop jy kan braai. Iets waaraan daar deesdae ‘n tekort is in Pretoria.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *