Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Geheime video en Vrouedag-Random Gevaaalikhede

“It going to take a lot to drag me away from you.”

Lirieke wat deesdae meer betekenis het vir Suid-Afrikaners as gewoonlik. Toto se song “Africa”. Een wat meeste mense ken, veral ons Afrika-kinders. Leo Moracchioli is ‘n ou wat metal covers doen van bekende songs, soos “Africa” van Toto. Vir hierdie cover het hy twee vriende ook ingesleep: Rabea en Hannah, guitarist en vocalist. Dit is befok. Die video raak soms bietjie whacky maar daar is absoluut niks fout met die musiek nie. Jy kan sien Leo, Rabea en Hannah geniet wat hulle doen en liewe bliksem hulle doen dit goed. Kyk veral uit vir die solo en die bridge net na die solo. Dit is awesome en begin by 02:47.

Ek het nog nie Weezer se cover van Toto se “Afrika” gehoor nie, maar Weezer kan tsek. Hierdie is die beste cover van “Africa” wat daar nog ooit gedoen is. METAL!

Geniet die geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

Hierdie hier onder is nie ‘n meme nie. Dit is waar jy hout kan kry wat droog is en waarop jy kan braai. Iets waaraan daar deesdae ‘n tekort is in Pretoria.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *