Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Auto-Random Gevaaalikhede 1

Die snaakse ding van wat ek doen is die feit dat ek kan werk enige plek waar ek internet het. Die week is ek nie op kantoor nie want ek is in die Kaap. Hierdie is die eerste auto-Random Gevaaalikhede. Terwyl ek nie op “kantoor” is nie, het ek so paar dinge wat automaties op die site gaan verskyn, sodat jy nie uitmis op enige gevaaalik.com nie. As jy behind the scenes wil hê van wat ek doen terwyl ek in die Kaap is, volg my maar op Instagram, Facebook of Twitter.

Geniet die auto-Random Gevaaalikhede.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Hierdie hier onder is nie ‘n meme nie. Dit is waar jy hout kan kry wat droog is en waarop jy kan braai. Iets waaraan daar deesdae ‘n tekort is in Pretoria.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *