Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf voor jou klein vakansie

Dit is nie Vrydag nie, maar vandag kry jy Vrydag Bederf want dit is fake Vrydag. Dankie aan elkeen van julle wat vir my foto’s stuur vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies. Julle maak my werk baie makliker en julle is awesome. Dan ook ‘n spesiale dankie aan die dame wat hierdie week ‘n foto van haarself gestuur het vir ons om te gebruik in die Vrydag Bederf as ons sou wou. Ons het, lees verder.

Omdat ons nou baie submissions van lesers af begin kry het ons besluit om van nou af altyd die laaste paar foto’s te plaas onder “Gevaaalike Dameslesers” in die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies. Soos jy deur die foto’s scroll sal jy by ‘n opskrif kom wat sê “Gevaaalike Dame Lesers”, hier onder sal jy foto’s vind wat deur ons dameslesers geneem en ingestuur is. As ons genoeg foto’s van dameslesers kry dan kan “Gevaaalike Dameslesers” dalk elke week sy eie post kry.

Update: Die dame wat die foto submit het, het haar mind gechange en gevra dat ons die foto remove. Ek weet, dit is baie hartseer.

Aan die dames wat dalk foto’s wil stuur: Al die besonderhede wat jy kort, plus die e-mail adres waarheen die foto’s gestuur kan word, is op ons KONTAK ONS page. As jy anoniem wil bly moet net nie jou gesig in die foto sit nie of sê so in jou e-mail. Daar is geen reëls as dit kom by jou foto’s nie. Jy kry bonus gevaaarpunte as jy gevaaalik.com op jou lyf/boobs/boudjies/maag/gesig skryf en dit afneem, of as jy ‘n stuk papier met “Hi gevaaalik.com” op vashou in die foto. Wees kreatief en wees oorspronklik. Solank julle dit geniet is ons bly.

Dankie vir julle ondersteuning. Geniet vandag se Vrydag Bederf en jou lang naweek.


 

You may also like...

1 Response

  1. April 11, 2012

    […] onthou jy kan gerus vir ons jou foto's stuur. Gaan kyk gerus na laas week se Vrydag Bederf as jy wil weet wat is wat en hoe om jou foto by ons te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *