Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Reeks Stoute Boudjies

Kan ons vir ‘n oomblik vergeet van die belaglikheid rondom ‘n vlag? In Suid-Afrika is dit ‘n klein minder wat vir of teen die vlag is. Die groot meerderheid van ons gee nie ‘n fok om oor die vlag nie. Hierdie is net nog ‘n ding wat ons regering in ons gesigte druk via ons omgekoopde media terwyl hulle al die moerse fokops wat hulle maak onder die mat in vee.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

As jy my volg op Instagram sal jy gesien het dat ek self al so paar sade in die grond het. Kry 15% af van sade as jy discount code ‘stix’ gebruik na jy die banner hier onder click.

Kry vir jou ‘n GVLK hempie, regvir die somer, net op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *