Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slaap sag Stoute Boudjies

Laasweek hetso paar mense my in kennis gestel van iemand wat gaaf genoeg is om te help die gevaaalik.com woord versprei. Daar word vir my vertel dit is ‘n dame (glo grens sy/hy so baie soos ‘n girl wat nie ‘n boyfriend kan kry nie) wat daagliks gevaaalik.com besoek. Sy deel die Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies en Vrydag Bederf met mense op ‘n Facebook page wat eksklusief bestaan om meer mense bewus te maak van gevaaalik.com.

Fokken nice, huh?

‘n Spul van julle het oor die laaste week vir my emails gestuur en gevra hoe julle gevaaalik.com meer kan help. Deur die posts te deel op Facebook soos die bogenoemde persoon, of jou vriende in gevaaalik.com se rigting te stuur. Dan is daar natuurlik die shitty spam ads wat jy kan click (kyk regs op die site of onder aan die site as jy op jou foon is). Daar word $ verdien vir imoressions (net die feit dat jy die ads sien) en dan extra $ verdien wanneer jy die ads click. Thanks vir almal wat help.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *