Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf uit die blou

Vir die komende toekoms gaan die Vrydag Bederf nie elke Vrydag verskyn nie, net elke tweede Vrydag. Anders en ook dieselfde, maar meer anders. Ek hoop dat ek in die nabye toekoms weer dinge terug kan keer na die normale hoeveelhede.

Vir nou kan jy maar aanhou om jou foto’s te stuur na 0788452709 met WhatsApp en onthou om op te teken vir ons nuusbrief wat een keer ‘n week uitgestuur word.

Geniet die Vrydag Bederf.

18 – 21 Maart gaan ons Mosambiek toe vir die eerste gevaaalik Adventure Trip en jy kan saam kom. Jy kan kies van so paar adventures wat ingesluit is by die R2300 price tag vir die 4 dag trip, is om te snorkel op ‘n vlak rif soos die dame hier bo. Die prys sluit ook jou verblyf, ontbyt en aandete in. As jy wil saamkom, of meer weet, lees hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *