Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies – terug na ‘n kort breuk

Het jy ‘n lekker kersfees tydperk gehad? Het Kersvader vir jou al die geskenkies gekry wat jy op jou lysie gehad het? Een van my Amerikaanse vriende was gaaf genoeg om vir my Battlefield 1 te gee. Dus het ek oor die kort kersfees-breuk bietjie ure ingesit op die Xbox nadat al die falimie verantwoordelikhede uit die pad was. Dankie aan Heinrich en Duwaine wat my opgehook het met die Battlefield 1 install, sodat ek nie 50 gig se cap daarop hoef te geblaas het nie.

Terug na die grind stone, en daar kom baie goeie nuus, binnekort. Ek sal dit oor die volgende paar dae met julle deel.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *