Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Borrelbad en Stoute Boudjies

Jy het hard gewerk al die week. Jy kort nie net ‘n breek nie, jy kort ‘n vakansie. Wat van ‘n 4 dag trippy na Mozambiek? Ontbyt, aandete, verblyf en een gevaaalike adventure vir net R2300. Ek gaan, en dit sal befok wees as jy saamkom, eerder as ‘n ander drol.

Dankie vir al die boodskappe en foto’s wat julle al die week ingestuur het via WhatsApp (0788452709). Onthou jy kan ook vir my email stuur by gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die Stoute Boudjies.

Vir die laaste week speel ek met ‘n Ninebot Mini Pro en ek sal hopelik teen volgende week my YouTube video oor die Ninebot Mini klaar gemaak het.

Die ding is awesome! #Ninebot #Segway #xiaomi

A video posted by Ruan Stix Fourie (@gevaaalikdotcom) on

You may also like...

3 Responses

  1. Vannhh says:

    Great collection soos altyd Stix. As ek nog n stukkie potensiaal kan recommend vir jou, google bietjie vir Ashe Maree.
    Baie NSFW so kyk wanneer jou vrou nie saam is nie ;-p

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Yes, ken vir Ashe Maree. Het al foto’s van haar gesien op die internet, maar soms lyk sy vir my effens te maer. Maar sy is fokken mooi.

  3. Martin says:

    Yes kerels. Luister ek wil net vir julle se dat hierdie poppies is ongelooflik mooi!! Well done met die webblad!! n man kan mos nie genoeg kry nie??

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *