Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf Sponsored by Jaded Ink

Dit is Vrydag. Dit is tyd vir Vrydag Bederf. Volgende week kom die eerste groot ding wat ons saam met Jaded Ink doen so as jy slim is sal jy @JADEDINKSA follow op Twitter en die Jaded Ink Facebook page gaan like ook. Weereens die week is daar so paar girls met tattoo’s en so paar sonder tattoo’s. Tog is almal pragtig. Wat verkies julle?

Onthou dames jy kan jou foto ook vir ons stuur. As jy annoniem wil bly los net jou gesig uit die foto. Miskien wil jy vir jou kêrel ‘n spesiale boodskap stuur deur Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf. Hou ‘n stuk papier vas en stuur jou boodskap vir hom saam met ‘n gevaaalike foto. Of skryf jou boodskap sommer op jou lyf. Wees kreatief. As jy wil weet waarheen om die foto te mail kyk gerus na die KONTAK ONS page.

Reg, kom ons kyk na die week se Vrydag Bederf. Geniet jou naweek.

*Jaded Ink does not necessarily endorse the content on gevaaalik.com

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *