Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf uit die verlede

As jy hierdie lees, beteken dit ek is oppad Mosambiek toe. Vir die hele week tot ek terug is van Mosambiek af kan jy my eerste daggaresepte boek kry teen launch prys. R14.99 in plaas van R42.0 (get it, 420). Net tot volgende Vrydag wanneer ek weer terug in die wêreld van internet gaan wees en dinge gaan terug verander na normaal.

Almal sê altyd: “Verkoop net iets klein, dan sal ek jou ook ondersteun.”

Hier is 7 resepte vir jou, vir R14.99. Dankie dat jy gevaaalik.com se voortbestaan ondersteun.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *