Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf sê werk en jou kantoor se moer

Ek weet, jy het vanoggend in die gevaaalik.com nuusbrief gelees dat die Vrydag Bederf verseker 12:00 Vrydagmiddag op die site gaan wees. Die laaste paar weke het die Vrydag Bederf dit nie gemaak tot op die site op ‘n Vrydag nie. Vandag breek ek daardie siklus. Dankie aan almal van julle wat aanhou om terug te kom na gevaaalik.com, al is dit net vir die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies. Die punt is jy hou aan om jou pad terug te maak na gevaaalik.com en daarom het ons ‘n gehoor. ‘n Fokken groot gehoor wat ander Afrikaans sites op die internet laat worry. Ek praat nie eers van blogs nie, ek praat van “legit” nuus sites.

Geniet die week se Vrydag Bederf op ‘n Vrydag vir ‘n slag.

vrydag-bederf-20160930

vrydag-bederf-20160930

vrydag-bederf-20160930-9

vrydag-bederf-20160930-8

vrydag-bederf-20160930-7

vrydag-bederf-20160930-6

vrydag-bederf-20160930-5

vrydag-bederf-20160930-4

vrydag-bederf-20160930-3

vrydag-bederf-20160930-3

vrydag-bederf-20160930-2

vrydag-bederf-20160930-2

You may also like...

1 Response

  1. Vannhh says:

    Jir ek sal like om te sien wat’s onder die hood van daai bonnet in prent 3 😉 Dink die olie moet gecheck word, net om veilig te wees

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *