Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

15Aug/120

Stoute Boudjies vir wêreldvrede

Plaas al die narre wat so baie geld spandeer aan oorlog maak eerder agteroor sit en rustig na Stoute Boudjies kyk. Dan was daar nou al seker ses Mars Rovers op Mars. Gelukkig kan jy in rus en vrede na hierdie week se Stoute Boudjies kyk. Kikker jou week bietjie op en onthou die naweek is sterk oppad.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Minja Maree kom kuier weer vir gevaaalik.com
The Axe Angels
Stoute Boudjies laat die koue waai

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers